2 Samuel 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het al die stamme van Israel na Dawid in Hebron gekom en gespreek en gesê: Kyk, ons is jou been en jou vlees.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe het al die stamme van Israel na Dawid in Hebron gegaan en gesê: “Ons is tog almal bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953
Toe kom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sê: Hier is ons, u been en u vlees is ons!
Afrikaans 1983
Hierna het al die Israelitiese stamme na Dawid toe in Hebron gegaan en gesê: “Ons is tog almal u eie mense!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die stamme van Israel het na Dawid in Hebron gekom en gesê: “Hier is ons – ons is u bloedfamilie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die leiers van al die stamme van Israel het na Dawid toe gekom in die stad Hebron en hulle het vir hom gesê: “Jy weet ons is jou mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Al die stamme van Israel se leiers het na Dawid in Hebron gekom. Hulle het vir hom gesê: “Ons is eintlik mos maar familie van u.