2 Samuel 5:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Dawid het verder gegaan en groot geword, en die HERE, die God van die leërskare, was met hom.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het al sterker geword, want die Here, die Almagtige, was met hom.
Afrikaans 1933/1953
En Dawid het gedurigdeur groter geword, en die HERE, die God van die leërskare, was met hom.
Afrikaans 1983
Hy het al hoe sterker geword en die Here die Almagtige was by hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het al hoe sterker geword. Die Here, die God van alle magte, was met hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het 'n belangrike koning geword. Die Here, die God wat oor alles regeer, was by hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het sterker en sterker geword, want die magtige Here het hom gehelp.