2 Samuel 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit is die name van dié wat vir hom in Jerusalem gebore is; Sammua en Sobab en Natan en Salomo,
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans 1933/1953
En dit is die name van die wat vir hom in Jerusalem gebore is: S mmua en Sobab en Natan en Salomo,
Afrikaans 1983
Dit is die name van sy kinders wat in Jerusalem gebore is: Sima, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is die name van die kinders wat vir hom in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan en Salomo;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hier is die name van die kinders van Dawid wat in Jerusalem gebore is: Sammua, Sobab, Natan, Salomo,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die name van sy seuns wat in Jerusalem gebore is, was Sima, Sobab, Natan, Salomo,