2 Samuel 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Weer het Dawid al die uitverkore manne van Israel bymekaargemaak, dertigduisend.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het 30 afdelings uitgesoekte soldate bymekaargemaak.
Afrikaans 1933/1953
Daarna het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertig duisend, versamel;
Afrikaans 1983
Dawid het al die uitgesoekte manne in Israel bymekaargemaak, dertig afdelings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het weer al die uitgesoekte manne in Israel byeengebring, dertigduisend van hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het gesê al die belangrike manne in die land Israel moet bymekaarkom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dawid het op ’n keer al die beste manne in Israel bymekaar laat kom. Daar was 30 afdelings.