2 Timothy 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waartoe ek aangestel is as 'n prediker en 'n apostel en 'n leraar van die heidene.
Afrikaans (NLV) 2011
En God het my gekies om ’n prediker te wees, ’n apostel en ’n leermeester van dié Nuus.
Afrikaans 1933/1953
waarvoor ek aangestel is as prediker en apostel en leraar van die heidene.
Afrikaans 1983
Van hierdie evangelie het Hy my aangestel as prediker en apostel en leraar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hiervoor is ek as prediker, •apostel en leraar aangestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het my gekies en aangestel om hierdie goeie boodskap te gaan preek en om 'n apostel te wees en vir die gelowiges te leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het my aangestel en gestuur om hierdie goeie nuus vir almal te gaan vertel en aan hulle te verduidelik wat dit presies vir hulle beteken.