2 Timothy 1:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit weet jy, dat almal wat in Asië is, van my afgewend is; van wie Phygellus en Hermogenes is.
Afrikaans (NLV) 2011
Soos jy weet, het al die Christene wat uit die provinsie Asië hier aangekom het, my in die steek gelaat — selfs Figelus en Hermogenes is weg.
Afrikaans 1933/1953
Jy weet dit dat almal wat in Asië is, hulle van my afgekeer het, onder wie Fig,llus en Hermogenes is.
Afrikaans 1983
Soos jy weet, het almal in die provinsie Asië my in die steek gelaat. Onder hulle is daar ook Figelus en Hermogenes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy weet dat almal in Asië, onder wie ook Figelus en Hermogenes, die rug op my gedraai het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy weet dat niemand wat van Asië gekom het, my wou help nie, ook nie Figelus en Hermogenes nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy het seker gehoor dat al die Christene wat uit Asië kom, my hier in die steek gelaat het, onder andere ook Figelus en Hermogenes.