2 Timothy 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy dan, my seun, word sterk in die genade wat in Christus Jesus is.
Afrikaans (NLV) 2011
Timoteus, my kind, staan sterk in die genade wat God deur Christus Jesus aan jou bewys het.
Afrikaans 1933/1953
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is;
Afrikaans 1983
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy dan, my kind, wees sterk deur die genade in •Christus Jesus,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Timoteus, jy wat vir my soos my kind is, jy moet nou sterk wees, jy moet onthou dat jy aan Christus Jesus behoort en dat Hy genadig wil wees vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My liewe seun, al die goeie dinge wat God jou so onverdiend gee omdat jy ’n Christen is, moet jou motiveer en sterk laat staan.