2 Timothy 2:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As ons nie glo nie, bly hy tog getrou; hy kan homself nie verloën nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar as ons ontrou is — Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie ontken nie.
Afrikaans 1933/1953
As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie.
Afrikaans 1983
as ons ontrou is — Hy bly getrou: Hy kan Homself nie verloën nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
as ons ontrou is, Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie verloën nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As ons ontrou is, dan sal Christus nog altyd doen wat Hy belowe het, want Hy kan nie anders wees as wat Hy is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As ons Hom egter in die steek laat en nie so getrou is soos ons moet wees nie... sal Hy ons sowaar nooit in die steek laat nie, want dit is net nie hoe Hy is nie.