2 Timothy 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar vermy onheilige en ydele praatjies, want dit sal vermeerder tot meer goddeloosheid.
Afrikaans (NLV) 2011
Vermy goddelose en dwase gepraat wat net tot verdere goddeloosheid lei.
Afrikaans 1933/1953
Maar die onheilige, onsinnige praatjies moet jy vermy; want hulle sal al verder voortgaan in goddeloosheid,
Afrikaans 1983
Maar die onheilige en sinlose praatjies moet jy vermy, want dié wat dit versprei, sal nog verder in goddeloosheid verval,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
...
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moenie luister na die stories van mense wat niks weet van God nie. Mense wat daardie dinge sê, sal meer en meer verkeerde dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie jou tyd mors met allerhande praatjies waarvan God niks hou nie, want wie hulle daarmee besig hou, sal net al hoe verder van God afdwaal.