2 Timothy 2:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle woord sal eet soos 'n kanker; van wie is Himeneus en Filetus;
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie soort praatjies versprei soos kanker. Himeneus en Filetus is voorbeelde hiervan.
Afrikaans 1933/1953
en hulle woord sal voortwoeker soos 'n kanker, onder wie daar Himen,s en Fil,tus is,
Afrikaans 1983
en hulle woorde sal voortvreet soos kanker. Onder hulle is daar Himeneus en Filetus,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
...
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En die dinge wat hulle sê, sal verder en verder groei, soos kanker. Himeneus en Filetus het ook dieselfde dinge gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dinge wat hulle vertel, sal mense geestelik baie seermaak, soos iemand wat kanker kry en al hoe sieker word.