2 Timothy 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verdra dan verharding, soos 'n goeie soldaat van Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
Verduur saam met my lyding soos ’n goeie soldaat van Christus Jesus.
Afrikaans 1933/1953
Ly dan verdrukking soos 'n goeie krygsman van Jesus Christus.
Afrikaans 1983
Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Verduur jou deel van die ontbering, soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus ook swaarkry saam met die ander gelowiges.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons kan sê jy is soos ’n soldaat van Christus. ’n Soldaat van Christus sal nie omgee om saam met die ander soldate swaar te kry vir Christus nie.