2 Timothy 2:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die landbouer wat arbei, moet eerste deel kry aan die vrugte.
Afrikaans (NLV) 2011
Hardwerkende boere is die eerste wat die vrug van hulle arbeid geniet.
Afrikaans 1933/1953
Die landbouer wat swaar werk, behoort eerste van die vrugte te geniet.
Afrikaans 1983
Die boer wat die harde werk doen, behoort eerste 'n deel van die oes te kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die landbouer wat die harde werk doen, moet eerste van die oes kry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die boer wat hard gewerk het, moet die eerste persoon wees wat mag eet van die koring of die vrugte.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Of dink aan dié voorbeeld: ’n boer wat hard werk, kan darem seker eerste van die vrugte van die oes proe.