2 Timothy 2:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Let op wat ek sê; en die Here gee jou insig in alles.
Afrikaans (NLV) 2011
Dink na oor wat ek sê. Die Here sal jou help om al hierdie dinge beter te begryp.
Afrikaans 1933/1953
Dink na oor wat ek sê; en mag die Here jou insig gee in alles!
Afrikaans 1983
Dink na oor wat ek sê; die Here sal jou insig gee om alles te verstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dink na oor wat ek sê, want die Here sal jou insig gee in al hierdie dinge.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet goed dink oor wat ek vir jou sê, want die Here sal jou help om dit alles goed te verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dink mooi na oor wat ek sê. Die Here sal jou help om dit alles reg te verstaan.