2 Timothy 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar bly jy in die dinge wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het;
Afrikaans (NLV) 2011
Maar jý, bly getrou aan die dinge wat jy geleer het. Jy weet dit is waar, want jy weet jy kan dié vertrou wat jou geleer het.
Afrikaans 1933/1953
Maar bly jy in wat jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit geleer het,
Afrikaans 1983
Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar jy, bly jy by dit wat jy geleer het en waarvan jy vas oortuig is, omdat jy weet by wie jy dit geleer het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar jy, Timoteus, jy moet aanhou om die dinge te glo wat jy geleer het, dinge wat jy weet is waar, want jy weet wie dit vir jou geleer het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar jy, Timoteus, moet jou nie ’n duim van koers af laat bring nie. Bly by die dinge wat vir jou geleer is en wat jy weet waar is. Jy weet mos wie dit alles vir jou geleer het.