2 Timothy 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verraaiers, koppige, hoogmoedige, liefhebbers van genot meer as liefhebbers van God;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle sal hulle vriende verraai, roekeloos wees, hooghartig, en hulle sal plesier liewer hê as vir God.
Afrikaans 1933/1953
verraaiers, roekeloos, verwaand, meer liefhebbers van genot as liefhebbers van God;
Afrikaans 1983
hulle sal verraaiers wees, roekeloos en hooghartig. Hulle sal eerder liefde vir genot hê as liefde vir God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
verraaiers, roekeloos, hooghartig, lief vir plesier eerder as vir God,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle sal verraaiers wees, hulle sal nie dink voordat hulle iets doen nie, hulle sal dink hulle is wonderlike mense, hulle sal lief wees om te doen wat vir hulle lekker is, hulle sal nie lief wees vir God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***