3 John 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het baie dinge gehad om te skryf, maar ek sal nie met ink en pen aan jou skryf nie:
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het regtig nog baie om aan jou te skryf, maar ek wil dit nie met pen en ink doen nie.
Afrikaans 1933/1953
Ek het baie dinge gehad om te skrywe, maar ek wil nie met ink en pen aan jou skryf nie.
Afrikaans 1983
Ek moes vir jou nog baie dinge sê, maar ek wil dit nie skriftelik doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek het baie dinge gehad om aan jou te skryf, maar wil dit nie met rietpen en ink vir jou skryf nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het nog baie dinge wat ek vir jou wil sê, maar ek wil dit nie in 'n brief skryf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het nog so baie dinge om met jou te bespreek, maar ek wil dit nie skriftelik doen nie.