3 John 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ek vertrou dat ek jou binnekort sal sien, en ons sal van aangesig tot aangesig praat.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek hoop egter om jou gou te sien en persoonlik met jou te praat.
Afrikaans 1933/1953
Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek. [ (III John 1:15) Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam. ]
Afrikaans 1983
Ek hoop egter om jou binnekort te sien; dan kan ons persoonlik praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek hoop egter om jou gou te sien, en ons sal van aangesig tot aangesig praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek hoop om jou gou te sien. Dan kan ons met mekaar praat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek hoop om jou binnekort te sien. Dan sal ons die kans hê om lekker saam te sit en gesels.