3 John 1:15 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vrede vir jou. Ons vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.
Afrikaans (NLV) 2011
Mag jy vrede ondervind. Die vriende hier stuur vir jou groete. Dra asseblief my groete oor aan die vriende daar, aan elkeen persoonlik.
Afrikaans 1983
Ek wens jou vrede toe. Die vriende hier stuur vir jou groete. Dra my groete oor aan die vriende daar, aan elkeen persoonlik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vrede vir jou! Jou vriende stuur vir jou groete. Groet die vriende by die naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek bid dat God vir jou vrede sal gee. Al die vriende hier by my stuur groete vir jou. Sê groete vir elkeen van die vriende daar by jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek wens jou die vrede toe wat net Jesus kan gee. Die vriende hier stuur vir jou groete. Wees asseblief ook so gaaf om daar by julle na elkeen van die vriende persoonlik te gaan en aan hulle my groete oor te dra.