3 John 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Geliefdes, alles wat jy aan die broeders en vreemdelinge doen, doen jy getrou;
Afrikaans (NLV) 2011
Geliefde vriend, jy tree betroubaar op in wat jy ook al vir die gelowiges doen, selfs al is hulle vreemdelinge.
Afrikaans 1933/1953
Geliefde, jy handel getrou in alles wat jy doen vir die broeders, en dit vir vreemdelinge,
Afrikaans 1983
Liewe Gaius, jy handel reg in wat jy vir jou medegelowiges doen, en dit nog terwyl jy hulle nie eens geken het nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Geliefde, jy tree getrou op in wat jy ook al vir die broers doen, en dit terwyl hulle vir jou vreemdelinge is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Liewe vriend, jy doen altyd die regte dinge, want jy help al die gelowiges wat daar by jou aankom, en dit is gelowiges wat jy nie ken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My liewe vriend, jy doen regtig wat ’n gelowige behoort te doen. Ek praat daarvan dat jy jou geestelike broers en susters wat daar by julle langs gekom het, vriendelik ontvang en gehelp het. Dit het nie eens vir jou saak gemaak dat jy hulle nog nooit voorheen gesien het nie.