Acts 1:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom, van hierdie manne wat saam met ons was al die tyd wat die Here Jesus onder ons in en uitgegaan het,
Afrikaans (NLV) 2011
“Daarom moet ons nou iemand anders kies. Dit moet een van die mans wees wat die hele tyd toe die Here Jesus by ons was, ook saam met ons was —
Afrikaans 1933/1953
Van die manne dan wat saam met ons rondgegaan het al die tyd waarin die Here Jesus by ons in-- en uitgegaan het,
Afrikaans 1983
[21-22] “Daar moet dus nog 'n getuie van Jesus se opstanding by ons gevoeg word. Dit moet een van die manne wees wat saam met ons rondgegaan het die hele tyd toe die Here Jesus in die openbaar opgetree het, vandat Hy deur Johannes gedoop is totdat Hy van ons af in die hemel opgeneem is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Daarom moet een van daardie manne wat die hele tyd saam met ons onderweg was terwyl die Here Jesus onder ons gekom en gegaan het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Ons moet nou 'n man kies in Judas se plek. Hy moet iemand wees wat die hele tyd by ons was toe die Here Jesus sy werk gedoen het op die aarde,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar dit moet iemand wees wat heeltyd saam met ons in Jesus se geselskap was,