Acts 1:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Vanaf die doop van Johannes, tot daardie selfde dag dat hy van ons opgeneem is, moet iemand georden word om saam met ons 'n getuie van sy opstanding te wees.
Afrikaans (NLV) 2011
van die tyd toe Jesus heel aan die begin deur Johannes gedoop is, tot op die dag toe Hy van ons in die hemel opgeneem is. Die een wat gekies word, sal saam met ons ’n getuie wees van Jesus se opstanding.”
Afrikaans 1933/1953
van die doop van Johannes af tot op die dag dat Hy van ons opgeneem is -- van hulle moet daar een saam met ons getuie word van sy opstanding.
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
van die begin af, van die doop van Johannes af, tot op die dag dat Hy van ons opgeneem is, saam met ons as 'n getuie van sy opstanding optree.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
van die tyd toe Johannes gedoop het totdat Jesus na die hemel gegaan het. Hy moet saam met ons 'n getuie wees dat Jesus weer lewe nadat Hy gesterf het. Ons moet so 'n persoon kies.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
van daardie dag af toe Hy deur Johannes die Doper gedoop is totdat Hy hemel toe is.”