Acts 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Johannes het waarlik met water gedoop; maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie baie dae daarna nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Afrikaans 1933/1953
Want Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word nie lank nhierdie dae nie.
Afrikaans 1983
Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want Johannes het wel met water gedoop, maar oor nie baie dae nie sal julle met die Heilige Gees gedoop word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die belofte is: Johannes die Doper het julle met water gedoop, maar God sal julle met die Heilige Gees doop. Julle sal nie lank moet wag nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vroeër het Ek vir julle gesê dat Johannes die Doper julle met water doop, maar dat God julle binnekort met die Heilige Gees gaan doop. Dit is hierdie belofte waarop julle nog so ’n klein rukkie moet wag.”