Acts 11:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Petrus het die saak van die begin af ingeoefen en dit op bevel aan hulle uitgelê en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Petrus het toe vir hulle alles mooi begin uiteensit.
Afrikaans 1933/1953
En Petrus het begin en vir hulle die loop van die saak uiteengesit en gesê:
Afrikaans 1983
Petrus het toe vir hulle alles mooi uiteengesit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop het Petrus dit soos volg stap vir stap vir hulle begin uitlê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe het Petrus begin om vir hulle alles mooi te verduidelik. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Petrus het verduidelik wat gebeur het: