Acts 12:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die volk het 'n geroep en gesê: Dit is die stem van 'n god en nie van 'n mens nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Die mense het hom toegejuig: “Dit is die stem van ’n god, nie van ’n mens nie!”
Afrikaans 1933/1953
Daarop het die volk hom toegeroep: 'n Stem van 'n god en nie van 'n mens nie!
Afrikaans 1983
Die mense het toe geskreeu: “Dit is 'n god wat praat, nie 'n mens nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop het die volk uitgeroep: “Die stem van 'n god en nie van 'n mens nie!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense het toe aangehou om te skree: “Hy praat soos 'n god en nie soos 'n mens nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy was skaars klaar of die mense het begin uitroep: “Dis ’n god wat nou met ons praat. Hy is nie ’n gewone mens nie.”