Acts 13:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: U mag u Heilige nie toelaat om verderwing te sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Daarom sê God ook elders: ‘U sal nie toelaat dat die Een wat aan U toegewy is tot niet gaan nie.’
Afrikaans 1933/1953
Daarom sê Hy ook op 'n ander plek: U sal u Heilige nie oorgee om verderwing te sien nie.
Afrikaans 1983
“Daarom sê God ook op 'n ander plek: “U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: “ ‘U sal u Heilige nie ontbinding laat beleef nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Daarom sê Dawid ook in 'n ander Psalm: “ Ek is aan U gewy, U sal my nie laat sterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘U sal nooit toelaat dat u eie kneg in die doderyk vergaan nie.’