Acts 13:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die Here is in die hele land bekend gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
Die woord van die Here het deur daardie hele streek versprei.
Afrikaans 1933/1953
En die woord van die Here is deur die hele land verbrei.
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het dwarsdeur die hele streek versprei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here het deur die hele landstreek versprei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Meer en meer mense rondom die stad Antiogië in Pisidië het die boodskap van die Here gehoor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarna het die woord van die Here soos ’n veldbrand deur die hele gebied versprei.