Acts 13:52 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.
Afrikaans (NLV) 2011
Die gelowiges was vol blydskap en vol van die Heilige Gees.
Afrikaans 1933/1953
En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.
Afrikaans 1983
Die gelowiges in Antiogië was vol blydskap en vol van die Heilige Gees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die gelowiges het aangehou om bly te wees, en die Heilige Gees was in hulle.