Acts 15:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Manne wat hulle lewe in gevaar gestel het vir die Naam van onse Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
mense wat hulle lewe gewaag het vir die Naam van ons Here Jesus Christus.
Afrikaans 1933/1953
manne wat hulle lewe oorgegee het vir die Naam van onse Here Jesus Christus.
Afrikaans 1983
wat hulle lewe gewaag het vir die Naam van ons Here Jesus Christus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
mense wat hulle lewens oorgegee het vir die Naam van ons Here Jesus Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en hulle is mense wat amper gesterf het toe mense hulle wou doodmaak omdat hulle in die Here Jesus Christus geglo het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle was bereid om hulle lewens op die spel te plaas ter wille van ons Meester, Jesus Christus.