Acts 16:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Paulus het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: Doen jouself geen kwaad nie, want ons is almal hier.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar Paulus het met ’n harde stem geskreeu: “Moenie jouself iets aandoen nie! Ons is nog almal hier!”
Afrikaans 1933/1953
Maar Paulus het met 'n groot stem geroep en gesê: Moenie jouself kwaad aandoen nie, want ons is almal hier.
Afrikaans 1983
Maar Paulus het baie hard vir hom geskreeu: “Moenie jouself doodmaak nie! Ons is nog almal hier.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Paulus het hard uitgeroep: “Moenie jouself leed aandoen nie, want ons is almal hier!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Paulus het baie hard vir hom geskree: “Moenie jouself doodmaak nie, ons is nog almal hier.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar Paulus het dit gesien en hard vir hom geskree: “Stop! Moenie dit doen nie! Ons almal is nog hier in die tronk.”