Acts 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hulle begeer het dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie ingestem nie;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het hom gevra om langer te bly, maar hy wou nie.
Afrikaans 1933/1953
En toe hulle versoek dat hy langer by hulle moes vertoef, het hy nie toegestem nie,
Afrikaans 1983
Hulle het hom gevra om langer te bly, maar hy wou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alhoewel hulle hom versoek het om langer te bly, het hy nie ingestem nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die Jode hom vra om langer daar te bly, wou hy dit nie doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[20-21] “As God wil, kom ek binnekort weer na julle toe,” het hy vir hulle gesê. Hy het daarna met ’n skip uit Efese weggevaar en in Sesarea aangekom.