Acts 19:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die bose gees antwoord en sê: Jesus ken ek, en Paulus ken ek; maar wie is julle?
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die bose gees het vir hulle gesê: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar wie’s júlle?”
Afrikaans 1933/1953
Maar die bose gees het geantwoord en gesê: Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?
Afrikaans 1983
Maar een van die bose geeste het vir hulle gesê: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die bose gees het hulle geantwoord: “Jesus ken ek, en van Paulus weet ek, maar julle, wie is julle?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar die bose gees het hulle geantwoord en gesê: “Jesus, ja ek ken Hom, en ek weet van Paulus, maar júlle, ek ken julle nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die bose gees het geantwoord: “Kyk, ek weet baie goed wie Jesus is. En ek ken ook vir Paulus. Maar julle spul ken ek van geen kant af nie!”