Acts 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die manne was omtrent twaalf.
Afrikaans (NLV) 2011
Altesaam was dit ongeveer twaalf mans.
Afrikaans 1933/1953
En altesaam was hulle omtrent twaalf manne.
Afrikaans 1983
Hulle was altesaam omtrent twaalf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Altesaam was daar ongeveer twaalf mans.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle almal saam was omtrent twaalf mans.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***