Acts 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe die dag van Pinkster aangebreek het, was hulle almal eendragtig op een plek.
Afrikaans (NLV) 2011
Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam.
Afrikaans 1933/1953
En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.
Afrikaans 1983
Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die dag van die Pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die gelowiges was bymekaar op die dag van die Pinksterfees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe pinksterdag aanbreek, was al die gelowiges in die kamer waar hulle gewoonlik bymekaargekom het. Skielik het hulle