Acts 2:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was almal verbaas en twyfel en sê die een vir die ander: Wat beteken dit?
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle was almal uit die veld geslaan. “Wat kan dit tog beteken?” het party van hulle mekaar gevra.
Afrikaans 1933/1953
En hulle was almal verbaas en radeloos en sê die een vir die ander: Wat kan dit tog wees?
Afrikaans 1983
Hulle was almal verbaas en uit die veld geslaan. Party het vir mekaar gevra: “Wat kan dit tog beteken?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Almal was verstom en verward, en het mekaar gevra: “Wat beteken dit tog?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hierdie Jode was almal verbaas en deurmekaar. Hulle het vir mekaar gesê: “Wat kan dit beteken?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die skare kon nie mooi uitmaak wat aan die gebeur was nie. Hulle het verbaas vir mekaar gevra: “Wat gaan aan?”