Acts 2:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is;
Afrikaans (NLV) 2011
Nee, wat hier gebeur, is waarvan God deur die profeet Joël gepraat het:
Afrikaans 1933/1953
Maar dit is wat deur die profeet Joël gespreek is:
Afrikaans 1983
Nee, hier gebeur wat God deur die profeet Joël gesê het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat hier gebeur, is deur die profeet Joël aangekondig:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dinge wat hier gebeur, is die dinge waaroor die profeet Joël gepraat het:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Kom ek vertel julle wat hier aan die gebeur is. Die woorde van Joël het pas waar geword. Julle onthou hoe hy geskryf het: