Acts 2:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal wonders doen bo in die hemel en tekens onder op die aarde; bloed en vuur en rookdamp:
Afrikaans (NLV) 2011
En Ek sal wonders gee bo in die hemelruim en wondertekens onder op die aarde — bloed en vuur en rookwolke.
Afrikaans 1933/1953
En Ek sal wonders gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde, bloed en vuur en rookdamp.
Afrikaans 1983
Ek sal tekens bo in die lug en wonders onder op die aarde gee: bloed en vuur en rookwolke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En Ek sal bo in die hemel wonders bewerk en tekens onder op die aarde: bloed en vuur en rookwolke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En Ek sal wondertekens gee bo in die hemel en tekens onder op die aarde: bloed en vuur en rook.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘Hulle sal my wil aan ander mense bekendmaak. Ek sal ook groot tekens in die lug en op die aarde laat gebeur.