Acts 2:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit sal gebeur dat elkeen wat die Naam van die Here aanroep, gered sal word.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word.’
Afrikaans 1933/1953
En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
Afrikaans 1983
So sal dit dan wees: elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dan sal elkeen wat die Naam van die Here aanroep, verlos word.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En dit sal só wees: Die Here sal almal red wat tot Hom bid, almal wat vra dat Hy hulle moet red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Almal wat die Here se Naam aanroep en Hom smeek om hulle sondes weg te vat, sal gered word.’”