Acts 2:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Dawid spreek van hom: Ek het die Here altyd voor my aangesig gesien, want Hy is aan my regterhand, sodat ek nie sou wankel nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Koning Dawid het die volgende van Hom gesê: ‘Ek het die Here altyd by my gesien. Niks en niemand sal my laat wankel nie, want Hy is hier reg by my.
Afrikaans 1933/1953
Want Dawid sê van Hom: Ek het die Here altyddeur voor My gesien, want Hy is aan my regterhand, dat Ek nie sou wankel nie.
Afrikaans 1983
Van Hom sê Dawid: “Ek het die Here altyd voor oë. Hy is aan my regterhand; ek sal nie wankel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid sê immers oor Hom: “ ‘Ek het die Here altyddeur voor my gesien, want Hy is aan my regterkant, sodat ek nie wankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het dinge gesê oor homself, maar hy het dit ook oor Jesus gesê. Dawid het gesê: “ Ek het die Here altyd voor my gesien, want Hy is hier regs langs my sodat ek nie val nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoor wat Dawid oor Jesus geskryf het: