Acts 2:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom was my hart bly, en my tong was bly; ook sal my vlees rus in hoop:
Afrikaans (NLV) 2011
Dis hoekom my hart bly is, en my tong jubel! Ja, nog meer: omdat ek hoop het, leef ek rustig.
Afrikaans 1933/1953
Daarom is my hart bly en my tong juig, ja, ook sal my vlees nog rus in hoop.
Afrikaans 1983
Daarom is my hart bly en my tong jubel, ja meer, ek het die verwagting dat my liggaam sal lewe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom juig my hart en jubel my tong; ja, ook my liggaam sal in hoop voortleef,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom was my hart bly en was my tong baie bly. Ja, ek hoop en ek is seker dat my liggaam sal lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
‘Die Here is elke tree van die pad by my. Daarom kan ek niks oorkom nie. My lewe loop oor van vreugde. Ek vertel vir almal hoe goed die Here is.