Acts 2:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my die weë van die lewe bekend gemaak; jy sal my vol vreugde maak met jou aangesig.
Afrikaans (NLV) 2011
U het my die paaie geleer wat na die lewe lei, U sal my bly maak met u teenwoordigheid.’
Afrikaans 1933/1953
U het My die weë van die lewe bekend gemaak, U sal My vervul met vreugde by u aangesig.
Afrikaans 1983
U het my die paaie van die lewe geleer; u teenwoordigheid sal my met vreugde vul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het vir my die paaie na die lewe bekend gemaak – deur u teenwoordigheid sal U my met blydskap vervul.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het vir my geleer hoe om te lewe, ek sal altyd bly wees wanneer U by my is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U stap heeltyd saam met my op die pad wat na die lewe toe lei. Ek jubel daaroor.’