Acts 2:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe hy dit tevore sien, het hy gespreek van die opstanding van Christus, dat sy siel nie in die hel oorgebly het nie, en dat sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid het in die toekoms gesien en oor die opstanding van die Messias gepraat: Hy sal nie in Hades agtergelaat word nie, sy liggaam sal nie in die graf vergaan nie.
Afrikaans 1933/1953
het hy, omdat hy dit vooruit gesien het, gespreek van die opstanding van Christus, dat sy siel nie in die doderyk verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.
Afrikaans 1983
Daarom het hy die opstanding van die Christus vooruit gesien en gesê: “Hy is nie aan die doderyk oorgelaat nie, en sy liggaam het nie vergaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
het hy, in vooruitskouing oor die opstanding van die Christus, gesê: “ ‘Hy is nóg aan Hades oorgelaat, nóg het sy liggaam ontbinding beleef.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het gesien wat later sal gebeur en daarom het hy gesê dat Christus weer sal lewe. Dawid het gesê: “ God het Hom nie na die doderyk laat gaan nie, en sy liggaam het nie gesterf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het geweet dat die Messias uit die dood sou opstaan. Dawid het gesien dat die doderyk met al sy gevare God se Gestuurde nooit gevange sou hou nie.