Acts 2:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.
Afrikaans (NLV) 2011
“Hierdie woorde van Dawid handel oor Jesus: God het Hom opgewek. Ons is almal getuies hiervan.
Afrikaans 1933/1953
Hierdie Jesus het God opgewek, waarvan ons almal getuies is.
Afrikaans 1983
“God het hierdie Jesus uit die dood laat opstaan; daarvan is ons almal getuies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“God het hierdie Jesus laat opstaan – daarvan is ons almal getuies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“God het vir Hóm, vir Jesus, weer laat lewe, en ons is almal getuies daarvan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Jesus het hierdie woorde van Dawid waar laat word. Dit het gebeur toe God Hom lewendig gemaak het. Ons weet dit, want ons het Jesus met ons eie oë gesien nadat Hy weer lewendig geword het.