Acts 2:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want Dawid het nie na die hemele opgevaar nie, maar hy sê self: Die HERE het tot my Here gesê: Sit aan my regterhand,
Afrikaans (NLV) 2011
Dawid is nie die een wat na die hemel toe opgevaar het nie, en tog sê hy: ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand
Afrikaans 1933/1953
Want Dawid het nie in die hemele opgevaar nie, maar hy self sê: Die Here het gespreek tot my Here: Sit aan my regterhand
Afrikaans 1983
Dawid het nie na die hemel toe opgevaar nie, en tog sê hy: “Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dawid het immers nie na die hemele opgevaar nie, maar sê self: “ ‘Die Here het vir my Here gesê: Sit aan my regterhand,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want Dawid het nie na die hemel gegaan nie. Dawid sê self: “ Die Here het vir my Here gesê: ‘Jy moet hier langs My sit, op die belangrikste plek,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Maar nog iets oor Dawid. Ons weet hy het nie self lewendig hemel toe gegaan nie. Dawid vertel egter in een van sy psalms hoe God met die Messias praat. God het vir Hom gesê: ‘Sit hier langs My. Dit is die heel belangrikste plek in die hemel.