Acts 2:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Totdat Ek jou vyande jou voetbank maak.
Afrikaans (NLV) 2011
totdat Ek jou vyande heeltemal aan jou onderwerp het.’
Afrikaans 1933/1953
totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete.
Afrikaans 1983
totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
totdat Ek jou vyande 'n voetbank vir jou voete gemaak het.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
want Ek sal jou vyande verneder, en Ek sal hulle voor jou laat lê sodat jy jou voete op hulle kan sit.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sit hier totdat Ek al jou vyande onder jou voete vertrap het.’