Acts 2:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En almal wat gelowig was, was saam en het alles gemeen;
Afrikaans (NLV) 2011
Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel.
Afrikaans 1933/1953
En almal wat gelowig geword het, was bymekaar, en het alles gemeenskaplik besit.
Afrikaans 1983
Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die gelowiges was bymekaar en het alles gemeenskaplik besit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Al die gelowiges was bymekaar, en hulle goed het aan hulle almal behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle liefde vir Hom en vir mekaar het hulle in ’n hegte eenheid saamgesnoer.