Acts 2:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
en hulle besittings en goed verkoop en dit aan almal verdeel, soos elkeen nodig gehad het.
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.
Afrikaans 1933/1953
En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het.
Afrikaans 1983
Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het hulle eiendom en besittings verkoop en aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het hulle grond en huise en goed verkoop en hulle het die geld gegee vir mense wat min gehad het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom was hulle bereid om selfs hulle besittings met mekaar te deel. Hulle het alles verkoop wat hulle besit het en die geld vir die armes gegee.