Acts 2:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En daar het Jode in Jerusalem gewoon, vroom manne, uit elke nasie onder die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011
Daar het toegewyde Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon.
Afrikaans 1933/1953
En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is.
Afrikaans 1983
Daar het godsdienstige Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Destyds het daar vroom Jode uit elke nasie onder die hemel in Jerusalem gewoon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was Jode in Jerusalem, hulle het in ander dele van die wêreld grootgeword en het toe in Jerusalem kom woon. Daar was Jode van elke land in die wêreld. Hierdie Jode was lief vir die Here en hulle het Hom gedien soos Hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gedurende die feestyd was daar baie Joodse pelgrims van oor die hele wêreld in Jerusalem.