Acts 21:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe ons in Jerusalem aankom, het die broeders ons met blydskap ontvang.
Afrikaans (NLV) 2011
Die gelowiges in Jerusalem het ons hartlik ontvang.
Afrikaans 1933/1953
En toe ons in Jerusalem aankom, het die broeders ons met blydskap ontvang.
Afrikaans 1983
By ons aankoms in Jerusalem het die broers ons hartlik ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Met ons aankoms in Jerusalem het die broers ons hartlik ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe ons in Jerusalem aankom, was die gelowiges daar baie bly om ons te sien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In Jerusalem was die gelowiges van die stad bly om ons te sien.