Acts 21:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die menigte van die volk het agterna gegaan en geroep: Weg met hom!
Afrikaans (NLV) 2011
’n Klomp is agterna en het geskreeu: “Weg met hom!”
Afrikaans 1933/1953
Want die menigte van die volk het gevolg en geskreeu: Weg met hom!
Afrikaans 1983
want al die mense het agterna geloop en geskreeu: “Weg met hom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
want die volksmassa het agter hulle aan geloop en geskreeu: “Weg met hom!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense wat saamgegaan het, het die hele tyd geskree en gesê: “Maak hom dood!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Weg met hom!”