Acts 23:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011
Meer as 40 mense het só saamgesweer.
Afrikaans 1933/1953
En daar was meer as veertig wat hierdie sameswering gemaak het.
Afrikaans 1983
Daar was meer as veertig mense wat so saamgesweer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daar was meer as veertig mense wat aan hierdie sameswering deelgeneem het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was meer as 40 mense wat daardie geheime plan gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Meer as 40 mans het hierdie belofte gemaak. Daarna het hulle na die godsdienstige leiers van die Jode toe gegaan en vir hulle gesê: “Ons het ’n plegtige belofte voor God afgelê dat ons niks oor ons lippe sal neem voordat ons Paulus doodgemaak het nie.